Die Wille Tuin - Marloth Park

Description

Die WilleTuin is situated in Marloth Park, a 3000-hectare wildlife conservancy and holiday town situated on the southern border of the Kruger National Park, between Malelane and Komatipoort in Mpumalanga.

This thatched-roofed house can accommodate up to 10 guests and comprises 3 bedrooms, 2 bathrooms, a kitchen and living area. The first bedroom contains a queen-size bed. The second bedroom contains a single bed. The third bedroom contains a queen-size bed and a single bed. In the lounge area is a sleeper couch. In the loft-style bedroom is a queen-size bed and a single bed. Both bathrooms are fitted with showers.

The house is fully equipped with air-conditioning for those hot summer days. Free Wi-Fi. The kitchen is fully equipped for self-catering and contains a gas stove, oven, fridge-freezer, microwave, cutlery and crockery. The living area opens up onto an undercover patio area which has outdoor patio furniture, a splash pool and braai facilities. The patio overlooks the bushveld. Cover parking for 2 vehicles are provided.

Guests can stream from the TV.
___________________________________________________________________________________________________________________

Die WilleTuin is in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-bewarea en vakansiedorp aan die grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga.

Verblyf is beskikbaar in 'n grasdakhuis en is geskik vir 10 gaste. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. In die sitarea is daar 'n slaapbank en daar is ook 'n solder-kamer met 'n koningingrootte- en enkelbed. Die 2 badkamers het elk 'n stort.

Die huis het lugversorging vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, 'n plonspoel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die Bosveld. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste kan van die TV af stroom.

    • Garden
    • Parking
    • Pool
    • Aircon
    • Internet

Owner

Carel